Leierskap
Riaan en Framaine Rabe is 31 jaar getroud en Riaan is in voltydse bediening sedert 1990. Hulle het twee volwasse kinders, Juam-Arne en Michaela.
Familie was nog altyd prioritiet en dit is deel van die kerk se visie.

Riaan and Framaine
Pastore

Chris and Karen
Ouderlinge

Brenton Peo
Klank, Media en Tessourier

Theuns en Karin Cloete
Missions

Leonore Grobler
Care

Dirk Uys
Finansraad
Word n Vrywiller
Die kerk en sy bedieninge funksioneer mer die hulp van vrywillgers.
Word deel van ons media en musiek span, Skool voedings program en Kingdom Kids
